Post you DIY experience here or find out how to DIY
16 Mar 2007, 09:31
sonicts, c18sel, which mangement?
16 Mar 2007, 09:33
met die lekke boutjie
16 Mar 2007, 09:35
shaggy wrote:sonicts, c18sel, which mangement?
sonicts grew up bru. hy is 'n Professor nou
16 Mar 2007, 09:35
shaggy wrote:sonicts, c18sel, which mangement?
motronic bru,your car aint there
16 Mar 2007, 09:36
Shaggy, wat plan jy dan nou weer
16 Mar 2007, 09:43
n### nixie my bru, wil ma net die fault codes uitcheck
16 Mar 2007, 10:00
ja ja! hie sien ons weer it's special by die Dyno Day
16 Mar 2007, 10:25
ja ja, n kar sonder ecu faults hehe
16 Mar 2007, 10:28
ok! as jy soe sè
16 Mar 2007, 12:27
ek het nogal ietsie ingedagte virrie dyno day, waneer is die opel een?
16 Mar 2007, 12:31
die 14de April, mos lekker tyd om julle reg te maak.
Daar is a park-off Dinsdag aand by McDonalds N1 City. Gaan julle af kom?
16 Mar 2007, 12:33
sal byrie dogg luister, ma gat dan maybe eers my kin optel innie wellington en dan deurko. ma sal uitstiek, issie problem nie
16 Mar 2007, 15:33
shaggy wrote:sal byrie dogg luister, ma gat dan maybe eers my kin optel innie wellington en dan deurko. ma sal uitstiek, issie problem nie
soe jy sal ma a drive-by slat by die hookup as die motjie saam kom.
Powered by phpBB © phpBB Group.
phpBB Mobile / SEO by Artodia.