Switch to full style
BOL, ROFL, LMAO, LMFU, LOL & all that!
Post a reply

Gelowige brak

05 Dec 2013, 08:16

'n Man kom huilend by 'n dominee aan.

Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"

Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"

Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS oorkant die straat."

Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"

Dominee: "My magtig broer, kom sit, pleks jy sê dis 'n NG-hondjie!
Post a reply