Switch to full style
BOL, ROFL, LMAO, LMFU, LOL & all that!
Post a reply

Gatiep

29 Jan 2014, 07:51

Gatiep verdrink in ʼn wynvat op 'n wynplaas en daar moet eers 'n nadoodse ondersoek ingestel word voordat hulle hom kan begrawe.
Die dag met die ondersoek getuig een van Gatiep se pêlle oor wat nou eintlik gebeur het en die pêl vertel hoedat... Gatiep bo-oor die vat gebuk het toe hy sy ewewig verloor en in die vat geval het.
Die landdros vra hom toe, “Maar kon Gatiep dan nie swem nie?”
“Dja Edelagbare, natuurlik kon Gatiep swem. Hy het drie maal uitgeswem om te gaan piepie!

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 09:21

Ek verstan nie?

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 09:23

Lees dit in Engels

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 09:30

Still don't get it

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 09:34

lol

jy's vrek gullible

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 09:45

The problem is the joke is not funny thats why I dont get it CA.

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 10:09

Ok, koep 'n :OPC:

Re: Gatiep

29 Jan 2014, 10:31

Already have a Over Priced Car thank you
Post a reply