|
Liewe Antie Mona
My naam is Gatiepie Grootoor en my sker is Meraai Langparra vannie Keip flets. Meraai is ‘n vrugtevekoepe oppie perade, en nie oep he bek gevallie. Toe ‘n blerrie tourist ha noudie dag vra of die perskes soet is, toe tjaaf sy hom: “Ma natuulik menee, kyk dan hoe stil le hulle !”
Nou tannie Janie, ek is ‘n briekie en en ek werk vi ‘n bouer, masta de Witt. Ek wiet nie vir hoe lank nog nie, want hy se die government soek eintlik dat my masta de Swart moet wies. Ma ek deviate alwier. Ons is nou biesig oem da by Canal Walk ‘n tienverdieping blok flets te bou, en trek nou by die niegende vloe wa ek biesig is om inside mure te bou.
Tannie Janie, Meraai like dit baie om my hie in my nek sulke luv bites te gee en aan my oorbelletjies te suig met haar pession gap. Ok ma goet hulle het al daai vootanne getrek, anners sou dit sieker nogal painful kon wees merrim. Ma ek smaak dit oore honnerd, en dit wil my haar somma laat seks.
Nou die dag kom die masta by my en hy se:”Gatiep, daar is ‘n ekstra klomp stene op die negende vloer. Trek die bouemmer op boontoe, pak die stene daarin, laat sak dit tot op die grond en gan pak hulle dan by die res.”
Ek maak toe soe. Ek trek die emmer op tot by die neende vloe, maak die tou hie onner aan ‘n paal vas en klim boentoe. Toe ek da kom, sien ek da is ‘n hele honnerd en fifty brieks. Ek pak hulle toe ma innie emmer, en klim af onnertoe.
Ma tannie Janie, wat ek toe vegiet, is dat daai emmer met die honnerd en fifty brieks nou swaarder is as my standerd sieks body. Maar ek onthou wat die masta gese het: “Gatiep, jy laat los nooit die tou nie !” En ek hou !!!
So halfpad boentoe, ontmoet ek die emmer op sy way onnertoe, en die blerrie ding haal my linke oer af. En toe tref dai emmer die grond soe hard, dat die boem en allie brieks uitdonner. En toe is my standerd sieks body wie swaarder as daai emmer sonner boem en brieks, en so halfpad onnertoe gat ons wie mekaar veby, en hierie slag vat hy my regter oer af. En ek connect daai grond so hard, al my bones are broken en ek is totally powerless. En ek het ge anner keuse as om my masta in die stiek te latie, en ek los daai tou….
Nou jirre merrim, wat ek wil wiet is: Sal Meraai Langparra nog lief wies ve my met g’n oere om mie te spiel nie, en die emme se ring om my nek ?
_________________ .\X/.killa
2001 E39 530d 1987 E30 325i (RB25DET)
|