Aawe Senta, mybroe-hoesit?-Duidelik!
Die ding is van die, my gaazilam: my pa is sat, o'se waate en
ligte is afgesny,en o's is swak mettie kroon.
To make a long story sort, o's sukkel blind, my broe. Ek is'ie 'n
ou wat met 'n boef gedagte kommie, sien jy. Ek try mos om 'n honest
Living te maak, my bra............
Soe, try om te bring vir my 3 kiste biere, black label if possible,
4 borrels VO of Klipdrift, 'n sak of twee First Harvest pap sak en
'n parcel groen, ek sal self die rizzlas organize, kanalla bradde!
Ek mekeer oek 'n paa valse tanne, jy kry, 'n passion gep is lankal
uit fashion. Ja ny, die kiners hie is bymekaar om vir my vir 'n
g*&^t te vat. Elke kee as ek verby loep dan skrie hulle"Jy met
daai front loader, hoe klop paai mu, o' bra.
"OK, daai sal als vi die jaar wies.
Ek hoep net'ie jy los o's in die lurch'ie want daai @#$% bunny
het o's @#%^& vir Easter gebring'ie.
Aweh my masse kind, Ek sal jou uit sort met 'n paar 6x9's en 'n
sub vir jou ride .....
Salooot