Register    Login    Forum    Search    FAQ

Board index » General Chat » Laughing gas




Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 
Author Message
 Post subject: Geldjie
 Post Posted: 04 Aug 2015, 08:19 
Offline
CLUB ADMINISTRATOR
CLUB ADMINISTRATOR
User avatar

Joined: 29 May 2007, 13:54
Posts: 49781
Location: Paarl...ex Durbs
'n Skatryk ou tannie wat al amper op sterwe lê en glad nie meer helder kan dink nie, wink die Dominee wat haar besoek, nader en vra in ‘n sagte stemmetjie: "Ek weet ek gaan dit nie meer lank maak nie, maar asseblief, kan Ds nie maar vir ‘n laaste keer my help met ‘n bietjie seks nie - ek sal R1 000 betaal." Dominee is baie geskok en fluister in haar oor: "Tannie, ek sal kyk wat ek kan doen" en hy verlaat die huis.

Met dié sien hy ou Bakkies wat dit nie breed het nie, met sy fiets verbyry. "Bakkies, hier binne is ‘n ou tannie wat jou R1 000 sal gee vir ‘n laaste gemeenskappie... sien jy kans? Sien dit as ‘n naaste-liefdesdiens." Eers het Bakkie nie mooi verstaan nie, maar ds het baie subtiel verduidelik wat hy eintlik bedoel die ou tannie se wens is.

Wel, ou Bakkies kon doen met ‘n ekstra geldjie aangesien werk maar skaars is en so parkeer hy sy fiets buite die deur teen die muur. Dominee ry toe maar. Na ‘n uur kom ds weer daar verby en die fiets is weg. "Ja, die arme tannie het ons seker nou verlaat" - en met dié gedagtes stap hy die huis binne en betree die kamer waar ou Bakkies nakendkaal op die bed lê. "Nou Bakkies, wat gaan hier aan?" "Nee Dominee, die tannie het net gou my fiets geleen om nog geld te gaan trek by die ATM."

_________________
Opel Club Cape Town Member


Top 
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geldjie
 Post Posted: 04 Aug 2015, 10:48 
Offline
Opel Club Cape Town AFFILIATE
Opel Club Cape Town AFFILIATE
User avatar

Joined: 16 Mar 2007, 09:43
Posts: 32589
Location: Supposedly I am in Cape Town
lokl

_________________
'SOFAKENWAT'


Top 
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
 
Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 

Board index » General Chat » Laughing gas


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests

 
 

 
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to: