|
Om hangovers te fight is actually heelwat makliker as wat mens sou dink. Daar's gewoonlik een goue reel wat feitlik altyd effektief is.
1. Moenie f***en drink nie.
Die probleme ontstaan as mens die reel 'n vet ignore kap - dan is jy gefok - groot moeilikheid. Dus, as jy per abuis reel een oortree, verwys dadelik na reel twee.
2. Moenie te veel drink nie.
Een word twee, twee word drie, al die ure word happy, lelik word mooi, en twee word een (partykeer sommer op die agterseat). Steeds is als nie verlore nie..... In tye van transgressie, verwys spoedig na reel drie.
3. Moenie jou dop meng nie.
Check alle drankies gaan eventually na dieselfde plek toe, maar net soos in 'n bar meen dit nie altyd almal smaak mekaar nie. Inteendeel, jy sal vind dis presies hierdie tipe mengelmoes wat gaan maak dat jy suffer..
4. Sit neer daai shooter, cowboy.
Teen die tyd dat jy reel drie oortree het is jy klaar in jou moer, gefok - sonder om eers jou broek af te trek. Dan ewe skielik is dit twee-uur, jy vreet 'n Garage pie oppad huis toe, en worry oor die moontlikheid van 'n evil hangovertjie wat daar onder jou bed vir jou le en wag.
5. Slaap soveel as wat jy kan .
f***en wil mos ne - gedink jy's baie sterk. Lekker reels breek. Lekker breker. Wie's nou smart ??? Ouens wat hier uitkom het obviously nie gefokken luister nie en sit nou met die full-blown, f***en hangover. Nou moet jy maar slaap pel, en sommer baie ook. Nog bietjie. Daa'sy. Trek hom bersie oor hom koppie en bid dat dit beter gaan
6. Suip baie water.
Party Moegoes reken sommer die aand wat jy van die jol af kom. Maar dis bietjie moeilik as jy ingedra word en wakker word met Kots op jou hemp en wat nog... Kry vir jou 'n lekker laaang beker water en drink daarvan soveel en so vinnig as wat jy kan . Kom nou, jy't mos gewys jy kan baie drink bulletjie Jy's mos die f***en mek van die plek, die baas van die plaas Sluk tjomma, sluk !!! Sommer vier Grandpa's ook !!!
7. Eet iets.
Op die stadium is jou lyf hoogs die bliksem in vir jou. Jy het nie mooi gemaak met jou lyf nie. Uh-uh. Nou moet daar f***en mooi broodjies gebak word, en een ding wat jou lyf verstaan is eetbare bederfies. As jy rerig wil f***en brownie punte score, skiet vir iets gesonds - even 'n slaaitjie. As jou lyf kon, het hy/sy jou op die rug geklop.
Party ouens reken mens moet 'n rou eier eet. Al waarvoor dit werk is om jou te laat verder kots, en as jy gelukkig is nog salmonella ook te kry. f***en smart Parra!, nou't jy salmonella en 'n hang-over.
8. Vat 'n shower of 'n bad.
Nou hierdie reel help beide vir jou asook die mense geaffekteer deur jou second-hand hangover. D.w.s. die arme swape wat jou asem en stink holtes ruik na die aand uit. Voel bietjie daai wol oor jou tanne? Hoe dink jy ruik dit vir ander? Pre f***en sies.... Hou op 'n aap wees en vat 'n stort.
9. Trek iets gemaklik aan.
Official hangover wear is pejaamies of sommer 'n ou sweetpak met Stou-kies en 'n T-shirt. Jy wil nie deal met goed wat jou skaaf of knoppe platdruk nie. Sag en lelik is die wagwoorde hier.
10. Vat dit rustig.
Drop die blinds, kry 'n bottel Coke, bietjie Nando's en loop rent 'n DVD of twee . Skuif nou voor die TV in met die remote en relax.
Dit gaan 'n f***en laaaaaaaang dag wees .
_________________ .\X/.killa
2001 E39 530d 1987 E30 325i (RB25DET)
|