Register    Login    Forum    Search    FAQ

Board index » General Chat » Laughing gas




Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 
Author Message
 Post subject: Gatiep & Edgars
 Post Posted: 10 Feb 2014, 09:03 
Offline
CLUB ADMINISTRATOR
CLUB ADMINISTRATOR
User avatar

Joined: 29 May 2007, 13:54
Posts: 49781
Location: Paarl...ex Durbs
Liewe Edgars.
Ek respond opi letter of demand wat djulle vi my gestu het. Eerste wil ek net vi djulle in kennis stel, neh, dat djulle nie die ienigste shop is vi wie ekke geld skuld nie, neh. So an die einde va 'n maand vat ekke myse hoedjie, en ekke sny pampiertjies en ekke skrywe elke iene van djulle se name soe op 'n pampiertjie, dan mak ekke myse oegies toe, en ekke mix soe met myse hand die pampiertjies en ekke trek een gelukkige winkel se naam wat vi daai maand hulle se payment gan kry.
Ekke voel dat djulle nou nie op my sta en uithaal as djulle nie lucky genoeg was om die laaste 4 maande getrek te word nie,is mosie my skultie mar maybe volgende maand neh!
Ekke like oekie van djulle se tone met daai brief nie neh, hou soe an en ekke haal djulle naam uit die draw virrie volgende 3 maande!
Soe veranner somme vinnag daai attitude va djulle, djulle kliere isie iers soe kwaai nie.
Sincerely,
Gatiep.

_________________
Opel Club Cape Town Member


Top 
 Profile  
 
 Post subject: Re: Gatiep & Edgars
 Post Posted: 10 Feb 2014, 09:15 
Offline
Opel Club Cape Town AFFILIATE
Opel Club Cape Town AFFILIATE
User avatar

Joined: 16 Mar 2007, 09:43
Posts: 32589
Location: Supposedly I am in Cape Town
LOKL

_________________
'SOFAKENWAT'


Top 
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
 
Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 

Board index » General Chat » Laughing gas


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests

 
 

 
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to: